Eerste Liefde

Ek dink aan jou ek wonder waar jy is
Dink jy darem nog aan my kan ek vra
Of jy verlang?
Jy my mis?

Onthou die laat nag aande by die see?
Was net ons en so na aan die hemel
Vir jou my liefde gee
Ek het my hart verloor, vir jou gegee

Die eerste liefde is nooit verby
Die eerste liefde soos in ek en jy
Die eerste soen sal jou liefde gee
Om nooit weer terug te kry

Die eerste liefde is dae vol drome
Eerste liefde kan jou hart verloor
My hart voel warm as ek sing
Van eerste liefde

Ek dink aan jou ek hoop ek's nie te laat
Vir jou te sê na al die jare
Bly jy nog hier in my hart

Onthou jy het gesê, dit maak nie meer saak
Dit was harde woorde, jy weet dis hoe ware liefde maak
Sal nooit kan vergeet hoe ware liefde maak

Die eerste liefde is nooit verby
Die eerste liefde soos in ek en jy
Die eerste soen sal jou liefde gee
Om nooit weer terug te kry

Die eerste liefde is dae vol drome
Eerste liefde kan jou hart verloor
My hart voel warm as ek sing
Van eerste liefde

Wou by jou bly, my heel eerste liefde
Dink ook aan my, my heel eerste liefde, eerste liefde
Na aan U Hemel, my heel eerste liefde

Die eerste liefde is nooit verby
Die eerste liefde soos in ek en jy

Die eerste liefde is nooit verby
Die eerste liefde soos in ek en jy
Die eerste soen sal jou liefde gee
Om nooit weer terug te kry

Die eerste liefde is dae vol drome
Eerste liefde kan jou hart verloor
My hart voel warm as ek sing
Van eerste liefde

Sal nooit my hart weer terug kan kry
My eerste liefde

Músicas más populares de Pieter Koen

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)