Bakgat Bokke Bokke [Bonussnitte]
Aandag hierdie is Kaptein Piet wat praat
Welkom op die Bakgat Bokke bus na Loftus
Wat eers gaan stop op Ellis Park, dan Bloem, Durban en Nuweland
Is almal in die bus en is almal'e lus?
Want vandag gaan ons kyk hoe dans bokkies op die veld
En dan gaan ons skree vir die Bakgat Bokke
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Bokke, die Bokke gee hom gas
Bokke, die Bokke vat hom vas
Bokke, die Bokke is die baas
Bokke, staan op en maak geraas
(Staan op vir die Bokke)
Staan op vir die Bokke
Daar's 'n skrum hier op die middellyn
Onse manne laat hul krul van pyn
Scrumie gee hom vir die agterlyn
Kyk net hoe hy met daai bal verdwyn
Hardloop reguit tot by die kwartlyn
Dodge 'n tekkel maar die Bok trap fyn
Kyk hoe duik hy deur oor die doellyn
Die Bokke wen nou gaan die son weer skyn
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Bokke, die Bokke gee hom gas
Bokke, die Bokke vat hom vas
Bokke, die Bokke is die baas
Bokke, staan op en maak geraas
(Staan op vir die Bokke)
Staan op vir die Bokke
Bring jou tjoppie want ons gaan nou braai
Want die Bokke het amok gesaai
Al is dit koud en hou die wind aan waai
Kom aan manne, maak our boys don't cry
Hoor jou sê jou vrou, ag no man why?
Gooi 'n doppie kom ons maak lawaai
Tot die hane more oggend kraai
Bring jou pelle en kom maak 'n draai
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Hey, bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Bakgat Bokke, Bokke, Bokke
Bakgat Bokke bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly heel bo
Bokke, hier's 'n skrum hier op die middellyn
Bokke, so manne laat hul krul van pyn
Bokke, scrumie gee hom vir die agterlyn
Bokke, kyk net hoe hy met daai bal verdwyn
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly maar bo
Kyk hoe skop die Bokke, gat die Bokke bly maar bo
Bakgat