12 Uur
Een, twee, drie, dit was kwart voor vier
Ek moes die lewe sonder jou verduur
Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier
Agt, nege, tien toe ek jou daar sien
Ek sal moet werk om jou te verdien, dit was net na elf toe die klok stil staan
En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg geslaan
Jy sit jou masker op en verdwyn dan in die skare
Ek sal bly soek na jou al vat dit my ook jare
Want daar's net een vir my, net een hart om te kry
Sy was eers weg gesteek, oor haar skouers sagte hare
Ons hande in mekaar met liefde in ons are
Want daar's net een vir my, net een hart om te kry
Een, twee, drie, dit was kwart voor vier
Ek moes die lewe sonder jou verduur
Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier
Agt, nege, tien toe ek jou daar sien
Ek sal moet werk om jou te verdien, dit was net na elf toe die klok stil staan
En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg geslaan
Het jy my asem weg geslaan
Sy haal haar masker af, so stadig soos genade
Ons oë ontmoet mekaar en die maan ontbloo die ware
En daar's net een vir my, net een hart om te kry
Een, twee, drie, dit was kwart voor vier
Ek moes die lewe sonder jou verduur
Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier
Agt, nege, tien toe ek jou daar sien
Ek sal moet werk om jou te verdien, dit was net na elf toe die klok stil staan
En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg geslaan
Het jy my asem weg geslaan
Jy my asem weg geslaan
Het jy my asem weg geslaan
Een, twee, drie, dit was kwart voor vier
Ek moes die lewe sonder jou verduur
Vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier
Een, twee, drie, dit was kwart voor vier
Ek moes die lewe sonder jou verduur
Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier
Agt, nege, tien toe ek jou daar sien
Ek sal moet werk om jou te verdien, dit was net na elf toe die klok stil staan
En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg geslaan
Het jy my asem weg geslaan
Het jy my asem weg geslaan
Het jy my asem weg geslaan
Het jy my asem weg ge, asem weg geslaan