Die Dag as Ek Jou moet Verloor
Jy is my als, jy weet
Jy is die plek waar ek behoort
Hoe sal ek ooit jou hart kan breek
Ja, jy weet
Jy ken my praat, my taal
Alles van my verhaal
My lewe is jy
My wêreld, die hemel hier om my
Ek huil 'n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my hart (Hart in my hart)
Liefde en trou oor my
By my
Ek sterf sewe duisend mal die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my oë sien jy dit in my
In jou is daar soveel
Mooi wat jy vry met almal deel
Daar is 'n hart wat gee van jou vir my
Sien jy in my die ou
Wat jou sal veilig hou
My lewe is jy
My wêreld, die hemel hier om my
Ek huil 'n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my hart (Hart in my hart)
Liefde en trou oor my
By my
Ek sterf sewe duisend mal die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my oë sien jy dit in my
Ek wil by jou wees (Wil by jou wees)
Ja
Ek wil by jou wees
Ja, ek wil by jou wees (By jou wees)
Ek wil jou nie verloor
Ek huil 'n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my hart (Hart in my hart)
Liefde en trou oor my
In my
Ek sterf sewe duisend mal die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my oë sien jy dit in my