Onvoorwaardelik

Voel jy alleen op hierdie koue groot planeet en die reen om jou wil nie stop nie (Stop nie)
Jy sluit die deure van jou hart en sny die werêld af, jy kan my nie meer hoor nie (Meer hoor nie)

Waar dit swaar is gee vir my
Voor jy val sal ek jou kry
Want ek weet ek kan jou laat glo, oh

Daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel
Ek is hier, ek is hier, net hier langs jou
Waar jy vandaan kom maak nie saak nie ons vind saam 'n nuwe pad
Want ek glo, ja ek glo in jou hart

Ek het jou onvoorwaardelik lief
Ek het jou onvoorwaardelik lief

Jy draai jouself toe in 'n warm wol kombers maar die koud kry wil jou nie los nie
Verlang na iemand wat sal vashou en nie los want jy weet saam is ons sterker

Ek sal al jou trane vang
As dit afrol teen jou wang
Tot jy weer kan asemhaal (Weer kan asemhaal)

Daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel
Ek is hier, ek is hier, net hier langs jou
Waar jy vandaan kom maak nie saak nie ons vind saam 'n nuwe pad
Want ek glo, ja ek glo in jou hart

Ek het jou onvoorwaardelik lief
Ek het jou onvoorwaardelik lief

Laat dit alles uit
Huil jou hart uit
Al die pyn is jou nie meer werd nie (Nie meer werd nie)

Jy is beter
Jy is sterker
Ek is altyd hier vir jou en ek het jou
Onvoorwaardelik lief

Onvoorwaardelik lief

Oh, daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel
Ek is hier, ek is hier, net hier langs jou (Net hier langs jou)
Waar jy vandaan kom maak nie saak nie ons vind saam 'n nuwe pad
Want ek glo, ja ek glo in jou hart (In jou hart)

Ek het jou onvoorwaardelik lief
Ek het jou onvoorwaardelik lief

Onvoorwaardelik

Curiosidades sobre la música Onvoorwaardelik del NRG

¿Cuándo fue lanzada la canción “Onvoorwaardelik” por NRG?
La canción Onvoorwaardelik fue lanzada en 2013, en el álbum “Roulette”.

Músicas más populares de NRG

Otros artistas de Asiatic music