Brandewyn [Bemeesterde Snit]

Henlou Fourie, Roelf Coetzee

Wie kort liefde wie kort kos al jou problem opgelos met brandewyn
Brandewyn brandewyn brandewyn
Laat my disco laat my daans op die daansvloer niks balaans net brandewyn
Brandewyn brandewyn brandewyn

Gooi net dubbels moet nooit stop brandewyn wat my hart laat klop brandewyn
Brandewyn brandewyn brandewyn
Oudemeester Wellington Riekielou en KWV al jou sorge uitgevee
Wie de vok soek rooibos tee

Maak jou slim en maak jou sterk wenresep wat altyd werk vat brandewyn
Brandewyn brandewyn brandewyn
Jy kan struikel jy kan rol hou jou glas net altyd vol met brandewyn
Brandewyn brandewyn brandewyn

Skink 'n glas jy weet jy mag velangrikste ete van die dag is brandewyn
Brandewyn brandewyn brandewyn
Buffels Klipdrift Olofbergh Parowbrandy slat ons weg
Moenie dat die dors jou terg glas in die hand voel ek altyd reg

Brandewyn (Wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn)
Brandewyn (Wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn)
Brandewyn (Brandewyn brandewyn brandewyn)
(Brandewyn brandewyn brandewyn)
(Brandewyn brandewyn brandewyn)
(Brandewyn brandewyn brandewyn)

Wat die hart van vol is loop die mond van oor wat my glas van vol is laat my kop verloor
Wat die hart van vol is loop die mond van oor wat die glas van vol is laat my kop verloor
Wat die hart van vol is loop die mond van oor wat my glas van vol is laat my kop verloor
Wat die glas van vol is wat die glas van vol is wat die glas van vol is
Wat die glas van vol is wat die glas van vol is laat my kop verloor

Brandewyn (Wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn)
Brandewyn (Wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn wyn)
Brandewyn

Curiosidades sobre la música Brandewyn [Bemeesterde Snit] del Lou

¿Quién compuso la canción “Brandewyn [Bemeesterde Snit]” de Lou?
La canción “Brandewyn [Bemeesterde Snit]” de Lou fue compuesta por Henlou Fourie, Roelf Coetzee.

Músicas más populares de Lou

Otros artistas de K-pop