Noodlanding

Soos ons hande kleef teen die ruite
En ons vergeet van almal wat kyk van buite
Ons beweeg teen die spoed van witlig
Hou my vas, want hier kom 'n deurnag vlug

Ek's verdoof vasgevang in die oomblik
Ek is stom want jy steel my woorde en
Die lug is dun leen jou lippe vir my
Jy asem in, ek asem uit

Dis tyd vir 'n noodlanding
Te hoog gevlieg te vinnig, te veel vir nou
Dis tyd vir 'n noodlanding
Die swaartekrag trek my af na jou

Maar ons sal veilig land
Ek belowe jou
Dis tyd vir n noodlanding

En jy fluister vir my 'n liedjie
Ek sê moenie ophou net nog 'n bietjie
Want jy maak my mal en jy weet ek sal
Uit hierdie vliegtuig vir jou val

Dit is 'n noodlanding
Te hoog gevlieg te vinnig, te veel vir nou
Dis tyd vir 'n noodlanding
Die swaartekrag trek my af na jou
Maar ons sal veilig land, ek belowe jou (Dis 'n noodlanding)

Ek sal nie, ek kan nie, nie vir jou nee sê nie
Ek kan nie, ek sal nie, nie vir jou lief wees nie

Dis tyd vir 'n noodlanding
Te hoog gevlieg te vinnig, te veel vir nou
Dis tyd vir 'n noodlanding
Die swaartekrag trek my af na jou
Maar ons sal veilig land, ek belowe jou
Dis tyd vir 'n noodlanding

Curiosidades sobre la música Noodlanding del Lianie May

¿Cuándo fue lanzada la canción “Noodlanding” por Lianie May?
La canción Noodlanding fue lanzada en 2014, en el álbum “Naweek Lyfie”.

Músicas más populares de Lianie May

Otros artistas de Country pop