Lullaby

Hier waar jy slaap ken ek jou nie
Want deesdae's ons nie rustig nie
Jy's vol van vrede, vol van hoop
Kan ek saam jou in jou drome loop?

Waar woorde floei sonder baklei
Ek weet dis ek, ek weet dis jy
Ons kan vergeet van al die vrees
En al die tekens wat ons saam mislees

Ek sing vir jou 'n lullaby
Met woorde wat hier uit my hart uit waai
En ek weet as jy slaap sê jy goodbye, ek sê hallo
Ek wens dat jy kan sien wat ek sien in jou (Wat ek sien in jou)

Ek sing vir jou 'n lullaby
En ek hoop dat jy in droomland weet
Dat ek by jou staan onder dié vol maan (Dié vol maan)
En ek sing vir jou my lullaby

Die dae word lank, die nagte kort
Ek weet nie wat het ons geword
En sal die son vir ons weer skyn?
En sal die twyfel in die niet verdwyn?

Ek wens dat jy my stem kan hoor
Dat jy my woorde sal onthou
En as jy wakker word nou nou
Dan hoop ek jy't gedroom van my en jou

Ek sing vir jou 'n lullaby
Met woorde wat hier uit my hart uit waai
En ek weet as jy slaap sê jy goodbye, ek sê hallo
Ek wens dat jy kan sien wat ek sien in jou (Wat ek sien in jou)

Ek sing vir jou 'n lullaby
En ek hoop dat jy in droomland weet
Dat ek by jou staan onder dié vol maan (Dié vol maan)
En ek sing vir jou my lullaby

Ek sing vir jou 'n lullaby
Met woorde wat hier uit my hart uit waai
En ek weet as jy slaap sê jy goodbye, ek sê hallo
Ek wens dat jy kan sien wat ek sien in jou (Wat ek sien in jou)

Ek sing vir jou 'n lullaby
En ek hoop dat jy in droomland weet
Dat ek by jou staan onder dié vol maan (Dié vol maan)
En ek sing vir jou my lullaby
Dat ek by jou staan onder dié vol maan (Dié vol maan)
En ek sing vir jou my lullaby

Curiosidades sobre la música Lullaby del Lianie May

¿Cuándo fue lanzada la canción “Lullaby” por Lianie May?
La canción Lullaby fue lanzada en 2014, en el álbum “Naweek Lyfie”.

Músicas más populares de Lianie May

Otros artistas de Country pop