Die Liefde Maak Seer

Ek was vas in jou arms was vas in jou houvas
Ek was nooit so alleen soos toe ek saam met jou was
Jy het my so verander teen my beste raad
En ek moes jou verlaat
Maar ek wens dit was vir altyd

En die liefde maak seer
Die liefde maak seer
En ek vra jou doen dit weer
Vir ‘n laaste keer

Al maak die liefde my seer
Dit maak my so seer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer

Ek was wie ek moes wees wanneer ek nie by jou was
En ek voel hoe ek skeer want my hart bly aan jou vas
Ek het soveel gegee ek het soveel verloor
En ek het niks meer oor
Maar ek wens jy kon my stem hoor

En die liefde maak seer
Die liefde maak seer
En ek vra jou doen dit weer
Vir ‘n laaste keer

Al maak die liefde my seer
Dit maak my so seer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer
Sal ek weer probeer
Sonder die seerkry vir altyd net ek en jy

En die liefde maak seer
Ja die liefde maak seer
En ek vra jou doen dit weer
Vir ‘n laaste keer

Al maak die liefde my seer
Dit maak my so seer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer

Curiosidades sobre la música Die Liefde Maak Seer del Lianie May

¿Cuándo fue lanzada la canción “Die Liefde Maak Seer” por Lianie May?
La canción Die Liefde Maak Seer fue lanzada en 2014, en el álbum “Naweek Lyfie”.

Músicas más populares de Lianie May

Otros artistas de Country pop