Die Goeie Oue Tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Nou hier's my hand getroue vriend
Gee ook jou hand aan my
Dat ons vandag weer saam kan dink
Aan tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Curiosidades sobre la música Die Goeie Oue Tyd del Lianie May

¿Cuándo fue lanzada la canción “Die Goeie Oue Tyd” por Lianie May?
La canción Die Goeie Oue Tyd fue lanzada en 2008, en el álbum “Kersfees Met Lianie”.

Músicas más populares de Lianie May

Otros artistas de Country pop