Wag Vir Jou

Hier staan ons nou na soeveel jare
Wens jy kon vandag my gedagtes lees
Ek wil jou hier hou

Die sleutel van my hart is joune
Sou jy my weer eendag nodig kry
Ek is hier

Tot jy terug is by my sal ek droom hoe ek jou
In my arms hou

Ek wag vir jou
Want ek weet jou pad sal na my toe lei (Na my toe lei)
Ek wag vir jou
Want ek glo jy is bedoel vir my (Bedoel vir my)

Al staan ek in die reën (Ek in die reën)
Ek weet jy is die een (Weet jy is die een)
Ek wag vir jou (Ek wag vir jou)
Ek wag vir jou
Tot jy weer by my kom bly (Ek wag vir jou)

As tyd jou dan vir ‘n oomblik moet wegvat
Sal ek bly vashou aan wat ons het (Wat ons het)
Dit wat ons onthou

Sou jou wêreld eendag donker word
Sou die sterre in jou oë verdwyn (Verdwyn)
Ek is hier (Ek is hier)

Tot jy terug is by my sal ek droom hoe ek jou
In my arms hou

Ek wag vir jou
Want ek weet jou pad sal na my toe lei (Na my toe lei)
Ek wag vir jou
Want ek glo jy is bedoel vir my (Bedoel vir my)

Al staan ek in die reën (Ek in die reën)
Ek weet jy is die een (Weet jy is die een)
Ek wag vir jou (Ek wag vir jou)
Ek wag vir jou (Ek wag vir jou)

Ek wag vir jou
Want ek weet jou pad sal na my toe lei (Na my toe lei)
Ek wag vir jou
Want ek glo jy is bedoel vir my (Bedoel vir my)

Al staan ek in die reën (Ek in die reën)
Ek weet jy is die een (Weet jy is die een)
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Tot jy weer by my kom bly (Ek wag vir jou)
Tot jy weer by my kom bly
Tot jy weer by my kom bly

Curiosidades sobre la música Wag Vir Jou del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Wag Vir Jou” por Juanita du Plessis?
La canción Wag Vir Jou fue lanzada en 2011, en el álbum “Engel Van My Hart”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop