#Ekbly

Juanita du Plessis

Nêrens is die hemelruim so mooi nie
Soos as jy op kyk
In die bosveld stêrre nag

En nêrens lê die duine sand so rooi nie
Soos in die middel
Van die Kalahari prag

Al staan ek ‘n duisend muile vêr
Ander kant die vêrste stêr
Sal ek altyd
Na jou verlang

In ‘n vreemde plek
'n Vreemde stad
Is daar heeltyd huimwee in my hart
Ek mis jou
My mense my taal

Want my huis
Is waar my hart is
En my hart is
Daar by jou
Suid Afrika

Waar die Weskus branders oor my voete spoel
En ek jou son lig
Op my gesig kan voel

Waar ek in die wilgerboom se koeltes lê
En waar Tafelberg
Vir my nag kom sê

In jou arms is waar ek hoort
Ja jy is enig in jou soort
My liefde
Vir jou sal nooit vergaan

In my siel lê jy uit gekerf
Vir jou sal ek lewe
Ek sal sterf
My land
My mense
My taal

Want my huis
Is waar my hart is
En my hart is
Daar by jou

En as dit tyd
Vir my laaste asem is
Mag ek my oë toe maak
By jou

Suid Afrika
Ek vir jou
Suid Afrika
My land my taal
Suid Afrika oh ho
Suid Afrika ooh-hoo
Suid Afrika

Curiosidades sobre la música #Ekbly del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “#Ekbly” por Juanita du Plessis?
La canción #Ekbly fue lanzada en 2020, en el álbum “Dis Tyd”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop