Vir Solank As Ek Leef

Jurie Els

Ek het my altyd verbeel
Dat ek vir ewig kon speel
Dat liefde my nooit sou vang nie

Ek was hardkoppig en jonk
'n Mooi prinses in ’n tronk
En al die sleutels was myne

Toe sien ek jou deur die ruite
En ek moes uit my kasteel ontvlug

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart
Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune vir solank as ek leef

Jy bly 'n raaisel vir my
En al gaan jare verby
Bly jy vir my geheimsinnig
Kyk twee en twee maak tog vier
Die hele legkaart is hier
Maar daar's ’n deeltjiе wat weg is

Dit maak jou onweerstaanbaar
Dis daardie iets wat my diе pad laat loop

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart
Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune
Vir solank as ek leef

Ware liefde
Ken geen grense
Ken geen tyd
My hele lewe
Gee ek vir jou

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart
Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune vir solank as ek leef

Ek is joune vir solank as ek leef

Curiosidades sobre la música Vir Solank As Ek Leef del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Vir Solank As Ek Leef” por Juanita du Plessis?
La canción Vir Solank As Ek Leef fue lanzada en 2007, en el álbum “Volmaakte Kring”.
¿Quién compuso la canción “Vir Solank As Ek Leef” de Juanita du Plessis?
La canción “Vir Solank As Ek Leef” de Juanita du Plessis fue compuesta por Jurie Els.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop