Stof Wat Ons Agterlaat

Maak die deure oop
Nooi die mense in
Kom ons raak weer stil
En begin by die begin

Vir alles wat ons het
Vir alles wat ons dra
Is ‘n spoor om daar te los
Wat ons kan gee voor ons vra

Met elke terugkyk wonder ek
Wat het ek om te hou?
Nie al die weelde of roem nie
Maar elke oomblik saam met jou

En ek sal dit elke dag wil uitroep
Vir die wat luister
Skree oor die waarheid wat my hart soek

Ek weet mos een is nie meer werd as die ander
Elke siel weeg tog dieselfde
Dis net die stof wat ons agterlaat

Bring die harte saam
Die wil om te verstaan
Kyk verby die pyn
Verby elke diep geheim

Na daar waar hulle roep
Na daar waar net die vrees vir ons ontmoet
As vrede in die hoop
Dis die pad wat ons moet loop

Met elke terugkyk wonder ek
Wat het ek om te hou?
Nie al die weelde of roem nie
Maar elke oomblik saam met jou

En ek sal dit elke dag wil uitroep
Vir die wat luister
Skree oor die waarheid wat my hart soek

Ek weet mos een is nie meer werd as die ander
Elke siel weeg tog dieselfde
Dis net die stof wat ons agterlaat

Dit vloei deur my are dit vloei deur my
Dit brand in my wese dit brand in my
Ek sal dit elke dag wil uitroep
Vir die wat luister
Skree oor die waarheid wat my hart soek

Ek weet mos een is nie meer wêrd as die ander
Elke siel weeg tog dieselfde
Dis net die stof wat ons agterlaat

Ek weet mos een is nie meer werd as die ander
Elke siel weeg tog dieselfde
Dis net die stof wat ons agterlaat
Dis net die stof wat ons agterlaat

Curiosidades sobre la música Stof Wat Ons Agterlaat del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Stof Wat Ons Agterlaat” por Juanita du Plessis?
La canción Stof Wat Ons Agterlaat fue lanzada en 2012, en el álbum “Jy voltooi my”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop