Nou Wat Nou

Juanita du Plessis

Nou, nou wat nou (Bly jy of ry jy)
Nou, nou wat nou

Nou nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Kan ek dan nog 'n drukkie kry?

Maak 'n plan my ou, kom sê net baie gou
Is jy in of uit? Ja jy moet gou besluit
Maar onthou ek bly net 'n vrou
En my hart behoort nogsteeds aan jou

Jy hou jou kuite stuif, soek jy dalk 'n ander wyf?
Kyk jy links of regs, is jy nou hier of weg?
Maar jy hou my aan die raai
So dan maak ek maar 'n groot lawaai

Nou. nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Kan ek dan nog 'n drukkie kry?

Jy weet mos ek het ook 'n binneste
En al sê jy min, jy bly my enigste
Ek sit my beste voetjie voor
En dan fluister ek dit in jou oor

Nou nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Kan ek dan nog 'n drukkie kry

Nou nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Kan ek dan nog 'n drukkie kry?

Nou nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Kan ek dan nog 'n drukkie kry?

Kan ek dan nog 'n drukkie kry?
Kan ek dan nog 'n drukkie kry?

Curiosidades sobre la música Nou Wat Nou del Juanita du Plessis

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Nou Wat Nou” por Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis lanzó la canción en los álbumes “Jou Skaduwee” en 2006 y “10 Jaar - Platinum Treffers” en 2010.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop