Moeilikheid

Juanita du Plessis

Jy stoot my weg, dink jy is reg maar ek het nuus vir jou
Jy hou jou hart vat deur die pad maar bokka ek kom vir jou
Ek sal weer probeer niks gaan mekeer ek weet wat ek wil hê
Ek gaan nie stop nie ja ek sal nie los nie by jou is waar ek wil lê

Want solank as wat my hart nog klop
Gaan jy sukkel om my te stop
Maak jou reg my ding hier kom moelikheid
Ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei

Kat en muis is dit wat jy wys, dis nie te veel vir my
Ek sal aanhou loop die pad lê oop ja is nie te vêr vir my
Jy bly kamma stil maar ek weet jy wil, jy wil hê ek moet die sê
So ek gaan nie stop nie ja ek sal nie los nie by jou is waar ek wil lê

Want solank as wat my hart nog klop
Gaan jy sukkel om my te stop
Maak jou reg my ding hier kom moelikheid
Ja solank as wat ek asem haal, gaan ek kom om jou te haal
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei

Want solank as wat my hart nog klop
Gaan jy sukkel om my te stop
Maak jou reg my ding hier kom moelikheid
Ja solank as wat ek asem haal, gaan ek kom om jou te haal
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei

Solank as wat my hart nog klop
Gaan jy sukkel om my te stop
Maak jou reg my ding hier kom moelikheid
Ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei

Curiosidades sobre la música Moeilikheid del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Moeilikheid” por Juanita du Plessis?
La canción Moeilikheid fue lanzada en 2020, en el álbum “Dis Tyd”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop