Meer

Juanita du Plessis

Elke dag
Kan ek sien
Dat my lewe
So gejaag'd is

So min
Van God
In soveel wat
Ek doen

Ek is moeg
En ek weet
Dat my dag so vol is
Maar my lewe is leeg
So ek roep na my God
Dis Hy wat hoor

Meer van U, meer van U
Minder van myself
Wat kan ek, gee vir U
Niks hier in my hand

Kom dan nou, grote Heer
Vul my met U Gees
Ek soek meer van U, elke dag
Minder van myself

Wat ek het, in my hand
Is so klein en onbelangrik
Elke Goliat
Maak my bewus daarvan

Maar U naam, het krag
Wat my reuse bang maak
En hulle verslaan
So ek roep na my God
Dis Hy wat hoor

Meer van U, meer van U
Minder van myself
Wat kan ek, gee vir U
Niks hier in my hand

Kom dan nou, grote Heer
Vul my met U Gees
Ek soek meer van U, elke dag
Minder van myself

Meer van U, meer van U
Minder van myself
Wat kan ek, gee vir U
Niks hier in my hand

Kom dan nou, grote Heer
Vul my met U Gees
Ek soek meer van U, elke dag
Minder van myself

Kom dan nou
Kom dan nou, grote Heer
Vul my met U gees
Ek soek meer van U, elke dag
Minder van myself

Curiosidades sobre la música Meer del Juanita du Plessis

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Meer” por Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis lanzó la canción en los álbumes “Koningskind” y “Koningskind” en 2017.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop