Liedboek Medley

*JESUS GROOT BO ALMAL

Jesus groot bo almal
Sterke verlosser
Magtige Heer en Heiland
Immanuel, God is met ons
Reddende Here, Lewende Woord

*O HEER MY GOD

O Heer, my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan, die aarde, sterre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou

Dan moet ek juig my Redder en my God
Hoe groot is U, hoе groot is U
Want deur die helе skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer U grote naam
Hoe heerlik Heer U grote naam

*SOOS 'N WILDSBOK

Soos 'n wildsbok wat smag na water
Smag my siel na U o Heer
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

En ek bring aan U die eer
Ja ek bring aan U die eer

Curiosidades sobre la música Liedboek Medley del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Liedboek Medley” por Juanita du Plessis?
La canción Liedboek Medley fue lanzada en 2007, en el álbum “Vlieg Hoog”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop