Koningskind

Juanita du Plessis

Ek kan hoog bo die wolke swewe
Want ek weet Jesus lewe
Ek's die koning se kind
'n Koningskind

Daar's een wat lief is vir my
Daar's een wat sing oor my
Hy is die koning, Hy's my pa
My pa

Daar's niemand groter as Hy nie
Daar's niks wat ons kan skei nie
En my hele hart behoort aan Hom
Aan Hom

Ek kan hoog bo die wolke swewe
Want ek weet Jesus lewe
Ek is vry
Ja, ek is vry

Al die engele omring my
Want die Heilige Gees is in my
Ek's die koning se kind
'n Koningskind

Niks kan Sy liefde meet nie
Hy sal nooit van my vergeet nie
Want in Sy hande lê my naam
My naam

Ek is die appel van Sy oog
En Hy hou my hande hoog
Kom wat wil, ek is nie bang
Nie bang

Ek kan hoog bo die wolke swewe
Want ek weet Jesus lewe
Ek is vry
Ja ek is vry

Al die engele omring my
Want die Heilige Gees is in my
Ek's die koning se kind
'n Koningskind

Ek kan hoog bo die wolke swewe
Want ek weet Jesus lewe
Ek is vry (Ek is vry(
Ja ek is vry (Ek is vry)

Al die engele omring my
Want die Heilige Gees is in my
Ek's die koning se kind
'n Koningskind
Ek's die Koning se kind
'n Koningskind

Curiosidades sobre la música Koningskind del Juanita du Plessis

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Koningskind” por Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis lanzó la canción en los álbumes “Koningskind” y “Koningskind” en 2017.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop