Kan Jy Nie

Juanita du Plessis

Hier staan ek weer
Op my knieë voor jou deur
Wat kan ek sê
Is daar hoop hierdie keer?

Ek weet ons drome
Lê begrawe in die wind
Maar seer maak liefde soms blind
En in tyd sal ons mekaar vind

Kan jy nie hoor as ek sê ek’s lief vir jou ?
Kan jy nie sien dat ek ons bymekaar wil hou?
Jy is al een wat deel is van my lewe, vir altyd

Kan jy verstaan as ek sê dat ek jou wil hê?
Kan jy ons drome in môre se goud belê?
Is daar ‘n rede vir jou en my om hier te bly?
Sien jy
My drome vir jou en vir my?

Jy het alles
Wat ek in ‘n man wil hê
As jy net hoor
Wat ek vandag vir jou wil sê

Hier by jou
Dis al waar ek wil wees
Kyk hoe verdwyn al jou vrees
Want liefde kan wonde genees

Kan jy nie hoor as ek sê ek’s lief vir jou ?
Kan jy nie sien dat ek ons bymekaar wil hou?
Jy is al een wat deel is van my lewe, vir altyd

Kan jy verstaan as ek sê dat ek jou wil hê?
Kan jy ons drome in môre se goud belê?
Is daar ‘n rede vir jou en my om hier te bly?
Sien jy
My drome vir jou en vir my?

O ho ah

My liefling sien jy
My drome vir jou en vir my?

Curiosidades sobre la música Kan Jy Nie del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kan Jy Nie” por Juanita du Plessis?
La canción Kan Jy Nie fue lanzada en 2000, en el álbum “Ek En Jy”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop