Jy Voltooi My

Juanita Du Plessis

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring

Sonder jou
Kan my hart nie klop nie
Sonder jou
Binne jou
Lê my ander helfte
Binne jou

Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reën
Jy is die lig deur my lens
Sonder jou is ek 'n halwe mens

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal
Want jy's die rede dat ek asem haal
Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my

My hart
Aan die ritme van joune vasgemaak
Net die dood
Dis al wat ons kan skei
Is net die dood

Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reën
Jy is die lig deur my lens
Sonder jou is ek 'n halwe mens

Daar waar ek eindig
Is waar jy begin
Jy trek die lyne
In my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde
Ooit kan bepaal
Want jy's die rede
Dat ek asemhaal
Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my

Waar my kragte te min raak
My asem wil opraak
Is dit jy wat my weer reg op hou
Een vir altyd
En altyd vir een

Daar waar ek eindig
Is waar jy begin
Jy trek die lyne
In my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde
Ooit kan bepaal
Want jy's die rede
Dat ek asem haal
Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my

Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my

Curiosidades sobre la música Jy Voltooi My del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Jy Voltooi My” por Juanita du Plessis?
La canción Jy Voltooi My fue lanzada en 2012, en el álbum “Jy voltooi my”.
¿Quién compuso la canción “Jy Voltooi My” de Juanita du Plessis?
La canción “Jy Voltooi My” de Juanita du Plessis fue compuesta por Juanita Du Plessis.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop