Huppel

Juanita du Plessis

Jy laat my dans, jy laat my sing
Wil al my liefde vir jou bring
Want dis jou na a am wat ek hier in my hart dra, oo hoo hoo oo

Jy laat my lag, jy laat my glo, jy gee die glinster in my oë
Ek wil jou soen totdat jy vir pouse vra
Sê my hoe doen jy dit alles so reg?
Voor ek weet slaan jy my asem weg

Daar’s ‘n huppel in my stap
Ek moet mooi trap trap
Want dit gebeur net as jy naby is
Daar's ‘n lied hier in my hart
En nog wie weet wat
Want hierdie hart het nou ‘n klop gemis

Oh jy laat dit lewe hier binne my
Uiteindelik het ek jou gekry
Daar’s ‘n huppel in my stap en jy’s die enigste rede

Jy laat my droom, jy gee my hoop
Ek sal alles wat ek het verkoop
Net om jou ou ou vir altyd hier te hê oo hoo hoo oo

Jy ken my hart, jy ken my siel
En as die lewe my verniel
Vou jy my toepietoe
Waar ek in jou arms lê
Sê my hoe doen jy dit alles so reg?
Voor ek weet slaan jy my asem weg

Daar’s ‘n huppel in my stap
Ek moet mooi trap trap
Want dit gebeur net as jy naby is
Daar’s ‘n lied hier in my hart
En nog wie weet wat
Want hierdie hart het nou ‘n klop gemis

Ah, jy laat dit lewe hier binne my
Uiteindelik het ek jou gekry
Daar’s ‘n huppel in my stap en jy’s die enigste rede (Jy’s die rede, jy’s die rede)

Daar’s ‘n huppel in my stap
Ek moet mooi trap trap
Want dit gebeur net as jy naby is
Daar’s ‘n lied hier in my hart
En nog wie weet wat
Want hierdie hart het nou ‘n klop gemis

Oh, jy laat dit lewe hier binne my
Uiteindelik het ek jou gekry
Daar’s ‘n huppel in my stap en jy’s die enigste rede

Curiosidades sobre la música Huppel del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Huppel” por Juanita du Plessis?
La canción Huppel fue lanzada en 2012, en el álbum “Jy voltooi my”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop