Glo My

Juanita du Plessis

Daar’s ‘n lied in my hart wat ek vir jou wil sing
‘n Goue maan wat ek vir jou wil bring
My woorde is min maar my hart is vol
Gooi jou pyl jy tref my in die kop

Jy wil weet hier vanaand in my gedagtes is
Na wie ek verlang wie ek die meeste mis?
Vra die vrae ek sal ‘n antwoord gee
Mag my stem dit oor die kranse skree

Glo my as ek dit vir jou sê
Glo my dat jou naam in my hart lê
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Glo my al sien jy dit nie
Glo my al wys ek niks nie
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Ek sien weer die vraagteken in jou oë
As jy net eenkeer in my woorde glo
Jy’s die een wat my gelukkig maak
Niemand anders maak vir my meer saak

Glo my as ek dit vir jou sê
Glo my dat jou naam in my hart lê
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Glo my al sien jy dit nie
Glo my al wys ek niks nie
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Daar’s ‘n lied in my hart
Wat ek net vir jou wil sing
‘n Goue maan
Wat ek net vir jou wil bring

Glo my as ek dit vir jou sê
Glo my dat jou naam in my hart lê
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Glo my al sien jy dit nie
Glo my al wys ek niks nie
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Glo my as ek dit vir jou sê
Glo my dat jou naam in my hart lê
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Glo my al sien jy dit nie
Glo my al wys ek niks nie
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê (Glo my)
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê (Glo my)
Glo my dis net vir jou wat ek wil hê

Curiosidades sobre la música Glo My del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Glo My” por Juanita du Plessis?
La canción Glo My fue lanzada en 2006, en el álbum “Jou Skaduwee”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop