Gister Is Verby

Juanita Du Plessis

Ek het als probeer
Maar dit was te min
Jou koffer was klaar gepak
Toe jy sê dis beter so
Kom ons hou aan glo

Maar niks was nog ooit dieselfde nie
Ek mis elke deel van jou
Kan ons maar weer probeer?
Begrawe al die seer

Was dit ek gewees?
Of jy gewees?
Ek dink nie dit maak rêrig saak nie
Ons was dom gewees
Om alles net so te los

Ons kan weer begin
Oor begin
Van nou af kyk ons nooit weer terug nie
Ons gaan vorentoe
Stap die tree saam met my
Gister is vir altyd verby

Onthou jy hoe groot ons drome was
Die reënboog roep nogsteeds ons name
Vat die kans
Laat ons die lewe dans

Ek weet ek het 'n fout gemaak
Alles in my skree na jou
So hier en nou
Gee ek my hart vir jou

Was dit ek gewees?
Of jy gewees?
Ek dink nie dit maak rêrig saak nie
Ons was dom gewees
Om alles net so te los

Ons kan weer begin
Oor begin
Van nou af kyk ons nooit weer terug nie
Ons gaan vorentoe
Stap die tree saam met my

Ons draai nie om
Vat dit soos dit kom
Begin elke môre nuut
Net jy vir my en ek vir jou

Was dit ek gewees?
Of jy gewees?
Ek dink nie dit maak rêrig saak nie
Ons was dom gewees
Om alles net so te los

Ons kan weer begin
Oor begin
Van nou af kyk ons nooit weer terug nie
Ons gaan vorentoe
Stap die tree saam met my
Gister is vir altyd verby
Gister is vir altyd verby

Curiosidades sobre la música Gister Is Verby del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Gister Is Verby” por Juanita du Plessis?
La canción Gister Is Verby fue lanzada en 2015, en el álbum “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
¿Quién compuso la canción “Gister Is Verby” de Juanita du Plessis?
La canción “Gister Is Verby” de Juanita du Plessis fue compuesta por Juanita Du Plessis.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop