Country Hart

Na jare se gewonder, jare se gewag
Het die ritme van die horison se lyne my kom haal
Tot ver oor die see
Na die rigting wat nog altyd roep in Nashville, Tennessee

Dis waar dit als begin
Elke melodie het 'n storie in
Dis waaroor ek my hele lewe sing
Hier staan ek nou waar ek wou en asem elke oomblik in
Met my Country hart

Ry ons deur die strate van die Delta Blues
Route 61, Mississippi en die Blue Suede Shoes
Die verlede sing vir my
En al die eggos van die klanke is waar ek my helde kry

Dis waar dit als begin
Elke melodie het 'n storie in
Dis waaroor ek my hele lewe sing
Hier staan ek nou waar ek wou en asem elke oomblik in

Dis waar dit als begin
Elke melodie het 'n storie in
Dis waaroor ek my hele lewe sing
Hier staan ek nou waar ek wou en asem elke oomblik in
Met my Country hart

Curiosidades sobre la música Country Hart del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Country Hart” por Juanita du Plessis?
La canción Country Hart fue lanzada en 2015, en el álbum “Country Hart (Treffers op Aanvraag)”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop