Bulle bo!

Juanita Du Plessis

Bulle Bulle (bo!)
Bulle Bulle (bo!)

Ons was almal moedeloos
Ons het altyd staan en bloos
My hart het my maar elke keer getroos

Vergeefs het ons probeer
Maar die wiel draai weer 'n keer
Kyk om jou rond en sê my wat gebeur

Bulle Bulle (bo!)
Dis net die Bulle (bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (bo!)
Ons staan by julle (bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul

Ou WP het gaan lê
Dis wat ek altyd nog wou hê
Dis lekker om te sê wat ek wil sê

Oooh die Sharks is oor die muur
En 'n Cheetah is baie suur
Want die Currie Cup se plekkie is nou hier

Bulle Bulle (Bo!)
Dis net die Bulle (Bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (Bo!)
Ons staan by julle (Bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul

Waar is die Leeus dan nou?
Hulle liggie brand maar flou
Pik hulle dalk 'n traantjie in die mou?

Nou kan jy my maar glo
Kom ons sing dan almal so
Want die Bulle
Die Bulle bly maar bo!

Bulle Bulle (Bo!)
Dis net die Bulle (Bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (Bo!)
Ons staan by julle (Bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n Bul

Bulle Bulle (Bo!)
Dis net die Bulle (Bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (Bo!)
Ons staan by julle (Bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n Bul

Bulle Bulle (Bo!)
Dis net die Bulle (Bo!)
Ek dra jou altyd in my hart
Bulle Bulle (Bo!)
Ons staan by julle (Bo!)
Sê maar wat jy wil ek bly 'n Bul

Ooh het ek jou gesê ek bly 'n Bul
Mmm sê maar wat jy wil
Ek bly 'n Bul!

Curiosidades sobre la música Bulle bo! del Juanita du Plessis

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Bulle bo!” por Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis lanzó la canción en los álbumes “Jy Is...” en 2003, “Jy Is” en 2003 y “10 Jaar - Platinum Treffers” en 2010.
¿Quién compuso la canción “Bulle bo!” de Juanita du Plessis?
La canción “Bulle bo!” de Juanita du Plessis fue compuesta por Juanita Du Plessis.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop