Boerejol

Juanita Du Plessis

Die vure brand
Gooi nog 'n houtjie op
Want dis vanaand
Waar ons almal wakker bly

Dis Oujaarsdans
Hier op my oom se plaas
Met al die vriende
Van die hele kontrei

Die musiek is reg
Die meel is wit gegooi
Ek hoor my pa sê
"Mamma gee jou hand"

Ma hang uit
Vanaand sy's opgetooi
En sy sê Pappa,
Jy laat my hart weer brand

Dan sê ons oooh oooh
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai

Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê Boet, spin hom om die draai
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
Ooooooooh

My oupa gooi sy
Kierie eenkant neer
Hy sê vir ouma
Kom ek wys jou 'n ding of twee
Ek's dalk buite oud
Maar binne nog nie koud
En hy sê Hou vas Ouma
Hier gaan ons weer

Dan sê ons ooh ooh
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Ooh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai

Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê Boet, spin hom om die draai
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol

Ooooh ooooh

Dan sê ons ooooh ooooh
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Oooh, die liefde
Is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Oooh, 'n walsie
Met 'n lekker tiekiedraai

Ooooh ooooh
Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê "Boet, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
Ja, dis Oujaar met 'n lekker boerejol

Curiosidades sobre la música Boerejol del Juanita du Plessis

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Boerejol” por Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis lanzó la canción en los álbumes “Jou Skaduwee” en 2006 y “10 Jaar - Platinum Treffers” en 2010.
¿Quién compuso la canción “Boerejol” de Juanita du Plessis?
La canción “Boerejol” de Juanita du Plessis fue compuesta por Juanita Du Plessis.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop