Amajuba

Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey
Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey

Dis mos hoe dit hoort daar's 'n boerseun op my skoot
Hy lyk 'n bietjie bang maar sy hart is baie groot
So lê jou wapens neer jy gaan wens vir rus meneer
Jy't die slag van amajuba in my hart verloor

Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey
Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey

Hy's gewapen tot die tande met 'n baie groot geweer
Vat my maar gevangene of sit daai witvlag neer
Laai my in jou bakkie in en sê my jy gee oor
Jy't die slag van amajuba in my hart verloor

Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey
Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey

Daar's 'n oorlog in my hart teen 'n boerseun en 'n kwart
Waar hy nou hier voor my staan pluk sy hartjie nog verward
Sy Sanna bly gelaai waar hy om my pinkie draai
Dis die slag van amajuba sommer hier in Walvisbaai

Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey
Amaju, amajuba hey
Amaju, amajuba hey hey

Curiosidades sobre la música Amajuba del Juanita du Plessis

¿Cuándo fue lanzada la canción “Amajuba” por Juanita du Plessis?
La canción Amajuba fue lanzada en 2002, en el álbum “Dis Waar Ek Wil Wees”.

Músicas más populares de Juanita du Plessis

Otros artistas de Country pop