Ek Sal Sing

JO BLACK, JOHAN VORSTER

Daar is iets wat my wou stil maak
Daar is iets wat my wou breek
Daar is iets wat my siel
In die donker weg wou steek

My hande was in kettings
En my vingers weggesteel
Daar is iets wat wou keer
Dat ek musiek
Met die wêreld deel

En as jy sing
Sal die wêreld jou wil stil maak
Om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer
Soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is
En ek sal sing

Kom ons skuif die stoele nader
Daar is iets wat ek wil sê
Daar's twee datums op jou grafsteen
Soveel wat nog moet gebeur

Met die wêreld op jou skouers
Moet jy weet jy's amper daar
Want dis net voordat jy breek
Dat Hy alles vir jou gee

En as jy sing
Sal die wêreld jou wil stil maak
Om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer
Soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is
En ek sal sing

En al breek die grondpad jou
Voor jy die teer vat
Daardie kruispad was gestuur
Dis nooit te laat

En as jy sing
Sal die wêreld jou wil stil maak
Om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer
Soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is

En as jy sing
Sal die wêreld jou wil stil maak
Om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer
Soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is
En ek sal sing

En ek sal sing

En as jy sing
Sal die wêreld jou wil stil maak
Om eer te bring

Músicas más populares de Jo Black

Otros artistas de Pop rock