Mond Sê

Is daar iets wat ek mee myself kan maak?
My kop en my hart om bietjie stil te raak
Is daar iets wat ek mee myself kan doen?
Binnewêreld oorlog pas my soos 'n skoen

Ek dink jy weet day jy dieselfde voel
Dat 'n regte man jy weet wat ek bedoel
Ek wil nie regtig deur jou PS hoor, van 'n stukkende wêreld sy hart al lank verloor

Ek wil jou vashou, bietjie trou, elke oomblik vir myself hou
Baie warm, niks slow, manna blou, manna van jouself hou
Ek kan nie langer aan vasklou

Want jy kan my nie meer aan hierdie lyntjie hou
Voel asof jy net breek en las wat ek wil bou
En ek wil hê jy moet weet hier is waarmee ek moet meet
Dis die eweredige wat jou mond
Wat jou mond sê en wat jou hart wil hê

Is daar 'n kans wat ek jou meer kan vra?
Ek en jy moet terughou, dis wat my nog pla
Is daar 'n dag wat jy dit sal erken?
Of skryf jy dit met jou deurskeinende pen?

Die droom van my en jou om saam eendag, weet nie hoeveel langer ek vir jou gaan wag
Weer regtig sien of hierdie woorde hoor, ek staan 'n stukkende wêreld ek het myself verloor

Ek wil jou vashou, bietjie trou, elke oomblik vir myself hou
Baie warm, niks slow, manna blou, manna van jouself hou
Ek kan nie langer aan vasklou

Want jy kan my nie meer aan hierdie lyntjie hou
Voel asof jy net breek en las wat ek wil bou
En ek wil hê jy moet weet hier is waarmee ek moet meet
Dis die eweredigheid wat jou mond
Wat jou mond sê en wat jou hart wil hê

Almal het my nog gewaarsku
Almal het my nog gesê
Die waarheid sal 'n mens kom wys maak en die waarheid sal 'n mens kom vry maak

Almal het my nog gewaarsku
Almal het my nog gesê
Liefde glo in weer probeer en liefde glo in nog 'n keer

Ek wil jou vashou, bietjie trou, elke oomblik vir myself hou
Baie warm, niks slow, manna blou, manna van jouself hou
Ek kan nie langer aan vasklou

Want jy kan my nie meer aan hierdie lyntjie hou
Voel asof jy net breek en las wat ek wil bou
En ek wil hê jy moet weet hier is waarmee ek moet meet
Dis die eweredigheid wat jou mond
Wat jou mond sê en wat jou hart wil hê

Músicas más populares de Irene-Louise Van Wyk

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)