Kom Herwaarts Getroues [Duet]

Kom herwaarts getroues
Vrolik seëvierend
O kom nou, o kom nou na Betlehem
Kyk daardie Kindjie, tot ons heil gebore

Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Voor Jesus, die Heer

O Koning der ere Heer van leërskare
U't nie ontsien om mens vir ons te word
U waarlik God van ewigheid gebore

Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Voor Jesus, die Heer

Ons vier U geboorte mens vir ons geworde
U, Jesus, Sy ere en prys en roem
U, vleesgeworde
Woord van God Almagtig

Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Voor Jesus, die Heer

Curiosidades sobre la música Kom Herwaarts Getroues [Duet] del Ge Korsten

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kom Herwaarts Getroues [Duet]” por Ge Korsten?
La canción Kom Herwaarts Getroues [Duet] fue lanzada en 2013, en el álbum “Kom Sing 'N Lied”.

Músicas más populares de Ge Korsten

Otros artistas de Opera