Ek Lewe, Ek Belowe

In hierdie woonbuurt wen niemand nie, elektriese heinings hou die skelms uit (Uit)
Kerke soos vuurpyle staan die strate vol, ek is lui en my buurman is dood

O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe

Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe

In die skole leer niemand nie, onderwysers wat rook by die vensters uit (Uit)
Bottels soos landmyne lê die parkies vol, ons braai vanaand en ons braai môre

O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe

Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe

Deur die skrefies in die blindings, straal die son sy lig op ons wêreld uit
Dit raak te warm hier binne
Ek slur al my sinne

Ek was al in Sun City, ek was in Transkei
Dit raak te warm hier binne
Ek slur al my sinne

Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe

Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe

Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe

Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer, ek lewe, ek belowe

Curiosidades sobre la música Ek Lewe, Ek Belowe del Francois Van Coke

¿Cuándo fue lanzada la canción “Ek Lewe, Ek Belowe” por Francois Van Coke?
La canción Ek Lewe, Ek Belowe fue lanzada en 2018, en el álbum “En Vriende”.

Músicas más populares de Francois Van Coke

Otros artistas de