In Die Oomblik

Dolf Willemse, Jedd Kossew, Hunter Kennedy, Francois van Coke

Die drome is gedroom, realiteit is hier
Wakker vyf-uur, foonalarm gaan af
Vermaak my
Ek gee aandag
Praat met myself
Praat met die rekenaar

Gemaklik hier agter my hoë muur
En ek sien blou lug as ek reguit opkyk
Dit gaan ok en jy?
Ons twee moet vry wees
Ek sal my bes probeer

Ek's swart en wit
En jy's die kunstenaar
Wat kleur aandraai
Die lewe deurmekaar
Als maak elke nou en dan effens sin

Al my blou oë in bars opgetel
Ek was 'n wilde fokker toe ek jonger was
En ek kan nie onthou wie of waar ek was nie
Praat met myself
Skree op die neukenaar

Jy weet nog niks van my verlede nie
Ek het op straat met die ooms baklei
En verloor
Ons het nog net begin
Wie weet wat nog gaan gebeur
Ons pak die pleisters in

Ek's swart en wit
En jy's die kunstenaar
Wat kleur aandraai
Die lewe deurmekaar
Als maak elke nou en dan effens sin

Ek is maar lomp
Voel soos 'n boemelaar
Wat vir geld vra
Op 'n goue strand
Als maak elke nou en dan effens sin

Als maak elke nou en dan
Als maak elke nou en dan
Als maak in die oomblik effens sin

Ek's swart en wit
En jy's die kunstenaar
Wat kleur aandraai
Die lewe deurmekaar
Als maak elke nou en dan effens sin

Ek is maar lomp
Voel soos 'n boemelaar
Wat vir geld vra
Op 'n goue strand
Als maak elke nou en dan effens sin

Als maak elke nou en dan
Als maak elke nou en dan
Als maak in die oomblik effens sin

Die drome is gedroom, realiteit is hier
Wakker vyf-uur, foonalarm gaan af

Curiosidades sobre la música In Die Oomblik del Francois Van Coke

¿Cuándo fue lanzada la canción “In Die Oomblik” por Francois Van Coke?
La canción In Die Oomblik fue lanzada en 2019, en el álbum “Dagdrome In Suburbia”.
¿Quién compuso la canción “In Die Oomblik” de Francois Van Coke?
La canción “In Die Oomblik” de Francois Van Coke fue compuesta por Dolf Willemse, Jedd Kossew, Hunter Kennedy, Francois van Coke.

Músicas más populares de Francois Van Coke

Otros artistas de