Vuil Coke [Ek wil dans remix]

JOHANNES GERHARDUS BRUMMER, ROUXAN CLOETE

Wat mamma nie weet nie
Maak mamma nie seer nie
Wat mamma nie vra nie
Gaan mamma nie pla nie

Wat pappa nie sê nie
Wil mamma nie hê nie
Haar bloed wil kook as die vuil Coke loop ek verstaan nie

Gooi nog 'n vuil Coke
Maak hom yskoud
Ietsie met 'n wha ietsie met 'n hoezit en 'n vuil Coke
Gooi nog 'n

(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)

(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
Gooi nog 'n

Gooi nog 'n

Groot groot slukke lippe teen die klippe met 'n vuil Coke
Dis 'n vuil coke
Dis 'n vuil coke

Wat pappa nie soek nie
Is dat mamma hom vloek nie
As pappa nie praat nie
Word mamma nie kwaad nie

Wil pappa nie ry nie
Wil mamma nie bly nie
Haar oë word groot as die vuil Coke loop ek verstaan nie

Gooi nog 'n vuil Coke
Maak hom yskoud
Ietsie met 'n wha ietsie met 'n hoezit en 'n vuil Coke
Gooi nog 'n

(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)

(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
(Gooi nog 'n)
Gooi nog 'n

Gooi nog 'n

Gooi nog 'n vuil Coke
Maak hom yskoud
Ietsie met 'n wha ietsie met 'n hoezit en 'n vuil Coke
Gooi nog 'n vuil Coke

Músicas más populares de FATMAN

Otros artistas de House music