Jy't Het My Hart Verlei

In die middel van die dag dink ek
Aan jou hande om my lyf gestrek
Soos ‘n warrel het my kop begin waai
Toe jy in die rondte draai

Dis die glim van jou mooiste lag
Dis die boeie van my laaste dag
Kan ek jou onder die maan gaan soen?
Ek weet dis wat jy ook wil doen

O o o, o o o ek moet my lot belei
Dis vir jou wat ek wil vry
Want jy het my hart verlei

O o o, o o o ek moet my lot belei
Dis vir jou wat ek wil vry
Want jy het my hart verlei

Ek is seker jy is soet soos stroop
En al moet ek deur die Namid loop
Sal ek water van die maan gaan haal
Want sien jy het my doel voor oë bepaal

Soos die son in die weste sak
Vat ek jou sommer sak en pak
Na ‘n eiland in ‘n griekse kaai
Of waar die wind ons ookal waai

O o o, o o o ek moet my lot belei
Dis vir jou wat ek wil vry
Want jy het my hart verlei

O o o, o o o ek moet my lot belei
Dis vir jou wat ek wil vry
Want jy het my hart verlei

Maak nie saak of jou pa gaan raas
Al kom jou boetie van sy bosveld plaas
Ek moet jou sê ek wil jou hê
Hier moet ons nou laat waai

O o o, o o o ek moet my lot belei
Dis vir jou wat ek wil vry
Want jy het my hart verlei

O o o, o o o ek moet my lot belei
Dis vir jou wat ek wil vry
Want jy het my hart verlei

O o o, o o o ek moet my lot belei
Dis vir jou wat ek wil vry
Want jy het my hart verlei

Ek moet jou sê ek wil jou hê
Hier moet ons nou laat waai

Músicas más populares de Dewald Louw

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)