Onder My Vel
Ek was altyd so alleen
Maar toe kom jy en toe val die reën
En daar is net geen einde nie
Aan hierdie grootste liefde nie
En ek trek jou uit tot jy jou siel ontmoet
Dat jou lyf wil reageer met my elke woord
Jou oë verklap nou wie jy regtig is
En jy vra my maak die deur toe
Daar is geen manier hoe ek kan nader kom
Ek is so diep in jou ek is reg rondom
En jy
Jy’s onder my vel
En jy
Jy’s onder my vel
Ek wil altyd by jou wees
My liggaam siel my hart en gees
Ek wil alles vir jou wys
Ek’s nie net wit of swart ek’s grys
En ek trek jou uit tot jy jou siel ontmoet
Dat jou lyf wil reageer met my elke woord
Jou oë verklap nou wie jy regtig is
En jy vra my maak die deur toe
Daar is geen manier hoe ek kan nader kom
Ek is so diep in jou ek is reg rondom
En jy
Jy’s onder my vel
En jy
Jy’s onder my vel
As my hart aan joune raak
Word ons liefde een gemaak