Een Uit 'N Miljoen

Jy maak die storms in my stiller
Jy verlig die donker op my pad
En word my las al hoe swaarder
Is jy altyd daar om oor te vat
Jy breek deur my mure

Jy is een uit ‘n miljoen
Alleen wat dit vir my doen
Jy is altyd aan my sy
Jy is altyd naby my

Jy’s die antwoord op my gebed
Jy’t my lewe my hart kom red
Jy is altyd aan my sy
Jy is altyd daar vir my

Jy keer die winde wat my wil wegwaai
Jy keer die reën wat val op my
En jy hou my voete op die aarde
En jy leer my om myself te bly
Jy breek deur my mure

Jy is een uit ‘n miljoen
Alleen wat dit vir my doen
Jy is altyd aan my sy
Jy is altyd naby my

Jy’s die antwoord op my gebed
Jy’t my lewe my hart kom red
Jy is altyd aan my sy
Jy is altyd daar vir my

Jy is altyd naby my
As ek roep as ek soek is jy daar vir my

Jy is een uit ‘n miljoen
Alleen wat dit vir my doen
Jy is een uit ‘n miljoen
Alleen wat dit vir my doen
Jy is altyd aan my sy
Jy is altyd naby my

Jy’s die antwoord op my gebed
Jy’t my lewe my hart kom red
Jy is altyd aan my sy
Jy is altyd daar vir my

Músicas más populares de Cordelia

Otros artistas de Dance pop