Soutwater

Ek is nou
Net soos 'n man
Gehawende ruïne waar daar eens lewe was
Huiden wie se lippe
Op 'n plek
Op 'n tyd
In joune kon verdwyn
En weer bekeering kry

Die windpomp draai maar daar is niks
Net stof in die krane
Ek kort jou liefde om my dors te les
Want hier is net trane

Ek is dors, ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors, ek wil dronk raak op jou wyn
Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn (En woestyn)

Ek is nou nog
Net soos 'n man
'n Verlate huis waar daar eens lewe was
Mure gevul met samesyn op 'n plek op 'n tyd
Jy was my oase in die woestyn

Die windpomp draai, ek sukkel om te slaap
Ek kort jou boesem
Om my kop te rus hier is net klippe en sand

Ek is dors, ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors, ek wil dronk raak op jou wyn
Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn

Is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn

Ek is dors ek word verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn

Curiosidades sobre la música Soutwater del Bok Van Blerk

¿Cuándo fue lanzada la canción “Soutwater” por Bok Van Blerk?
La canción Soutwater fue lanzada en 2015, en el álbum “Sing Afrikaner Sing”.

Músicas más populares de Bok Van Blerk

Otros artistas de Pop rock