Stoffel

HERMAN KLEINHANS

Daar's 'n legende van 'n raad
In Hoedspruit en hy
Hy't die heletyd ontsnap om met 'n leeu te baklei
Hulle het al van tevore skermutselling gehad
Nou is Stoffel permanent vir Big Boy die leeu kwaad

Modderbolle klippe
Stokke of 'n hark
Gebruik hy om vanuit sy hok te ontsnap
Slotte en grendels maak hy een sklaps oop
Hy is die Houdini van die diereryk gedop

Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blêrre ratel in die kontrei
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang
Ja Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang

Hulle dink toe hulle kry maar
Vir Stoffel 'n maat
Maar Hammy maak sy partner in crime in kattekwaad
Sy help hom toe om vanuit sy hok te ontsnap
Reguit na ou Big Boy en gee weer vir hom pak

Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blêrre ratel in die kontrei
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang
Ja Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang

Draai en vonnis son toe na Tinkerbel se dam
Sy Alcatraz is niks en hy kom op met 'n plan
Elektriese drade maak hom net mooi niks
Hy't die gees van 'n stoutgat tiener en so sterk soos wit blits

Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blêrre ratel in die kontrei
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang

Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blêrre ratel in die kontrei
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang
Ja Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang

Curiosidades sobre la música Stoffel del Bok Van Blerk

¿Cuándo fue lanzada la canción “Stoffel” por Bok Van Blerk?
La canción Stoffel fue lanzada en 2019, en el álbum “Hoor Ons”.
¿Quién compuso la canción “Stoffel” de Bok Van Blerk?
La canción “Stoffel” de Bok Van Blerk fue compuesta por HERMAN KLEINHANS.

Músicas más populares de Bok Van Blerk

Otros artistas de Pop rock