Miss U.S.A

Sy was Miss U.S.A.
Van stella la
Ons wou haar almal kry
Ja, ja, ja , ja
Sy sit en loer vir my
En ek vir haar, stywe t-shirt ja, ja, ja
Span so styf altwee loer so mooi vir my

Onder die wilgerboom daai aand
Het ek in U.S.A. beland
Dit was so mooi
Moes haar afgooi
Van al die merke op my lyf
Moes sy die afterburn invryf
Maar vir liefde sal ek weer
Al maak dit seer

Sy’s nou my eie vrou
Miss Pretoria
Want sy’t haar match gekry
Ja, ja, ja, ja
En as sy loer vir my
Sê ek trek aan ou stywe t-shirt ja, ja, ja
Span so styf altwee loer so mooi vir my

Onder die wilgerboom daai aand
Het ek in U.S.A. beland
Dit was so mooi
Moes haar afgooi
Van al die merke op my lyf
Moes sy die afterburn invryf
Maar vir liefde sal ek weer
Al maak dit seer

Miss U.S.A. was nie haar naam
Op daai t-shirt het dit mooi gestaan
En daai woordes span so styf
Om my wilde vrou se lyf
Miss U.S.A.
Het haar match gekry
Miss U.S.A.
Nie te wild vir my

Onder die wilgerboom daai aand
Het ek in U.S.A. beland
Dit was so mooi
Moes haar afgooi
Van al die merke op my lyf
Moes sy die afterburn invryf
Maar vir liefde sal ek weer
Al maak dit seer

Maar vir liefde sal ek weer
Al maak 'it seer

Curiosidades sobre la música Miss U.S.A del Bok Van Blerk

¿Cuándo fue lanzada la canción “Miss U.S.A” por Bok Van Blerk?
La canción Miss U.S.A fue lanzada en 2009, en el álbum “Afrikanerhart”.

Músicas más populares de Bok Van Blerk

Otros artistas de Pop rock