Ek Het Plek Vir Jou By My

Elke oggend is te so
Ek wil dit net nie glo
Die tye saam met jou
Het my in twee gevou

Ek bel jou elke aand
Of jy weer terug wil gaan?
Jy weet jy hoort by my
Of dink jy dis verby?

Ek het plek vir jou by my
La la la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la la ley
Laat in die nagte saam met my

Ek het plek vir jou by my
La la la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la la ley
Laat in die nagte

Sê my is jy nog so bang?
Sit my af en sit my aan
Wil jy speel of wil jy gaan?
Want jy maak my knieë lam

Ek bel jou elke aand
Of jy weer terug wil gaan?
Jy weet jy hoort by my
Of dink jy dis verby?

Ek het plek vir jou by my
La la la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la la ley
Laat in die nagte saam met my

Ek het plek vir jou by my
La la la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la la ley
Laat in die nagte

Ek het plek vir jou by my
Jy kan altyd by my bly
Druk jou lyfie styf teen my
Laat in die nagte

Ek het plek vir jou by my
La la la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la la ley
Laat in die nagte saam met my

Ek het plek vir jou by my
La la la la ley
Jy kan altyd by my bly
La la la la ley
Druk jou lyfie styf teen my
La la la la ley
Laat in die nagte saam met my

Músicas más populares de Arno

Otros artistas de Alternative rock