Hey Jy!
Hey jy, jy kyk nie eers om en stap verby my ek wens dat jy ook net wil om kyk
En in my oë die ou kry wat jy verwag want jy's die girl wat, my hart kan vat met die gevoel dat
Ons dit sou maak en as ek jy was dan los ek als soos wat dit was
Jy't 'n dag te lank
My alleen gelos
Jy't 'n minuut te veel
Van my tyd gemors
En binne sekondes
Het ek weg geloop
Want jy't die beste deel van my het jy gekry
Hey jy, nou loer jy om as ek verby kyk jy wens nou seker dat ek om wou kyk
En in jou oë die girl kry ek het gewag want ek's die ou wat jou als sou gee en as jy myne was
Ek meer sou wees en as ek jou mis dan los ek als soos wat dit is
Jy't 'n dag te lank
My alleen gelos
Jy't 'n minuut te veel
Van my tyd gemors
En binne sekondes
Het ek weg geloop
Want jy't die beste deel van my het jy gekry
Hoeveel keer moes ek jou vra om myne te wees
Maar hierdie keer is dit te laat 'n dag te laat
Jy't 'n dag te lank
Het jy my alleen gelos
Jy't een minuut te veel
Het jy van my tyd gemors
En engel binne sekondes
Het ek weg geloop
Want jy't die beste deel van my het jy gekry
Want jy't die beste deel van my het jy gekry
Want jy't die beste deel van my het jy by my gekry