Soos Ou Vriende

Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen

En selfs deur pyn
En misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen

Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nooit breek nie
Ons sal saamreis na more
Soos ou vriende doen

Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen

En selfs deur pyn
Of misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen

Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saamreis na môre
Soos ou vriende doen

Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saamreis na môre
Soos ou vriende doen
Ons sal saamreis na môre
Soos ou vriende doen

Curiosidades sobre la música Soos Ou Vriende del Anneli Van Rooyen

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Soos Ou Vriende” por Anneli Van Rooyen?
Anneli Van Rooyen lanzó la canción en los álbumes “Soos ou vriende” en 1988 y “Treffers Op Versoek” en 2009.

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans