Jy Is My 24 Uur

ANNELI VAN ROOYEN, C HEILBURG, H J BERNGES

Sonder maande van dink en beplan het ek net gefaal
Praat my huiwerige hart nou op eens se gans nuwe taal
Die alarm van my brein het sy soeklig laat afgeweer
Reeds bepaal jy’s ‘n vriend wat geen stelsel ooit sou wou keer

Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24 uur

As ek dink hoeveel heinings en mure ek nog wou bou
Net om nou te sien hoe hierdie kaart huis van my toevou
Al die inhoud gemerk en veilig gekonfiskeer
Met jou liefde se stempel wat alle verlies afweer

Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24 uur

Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24
Jy is my 24
Jy is my 24 uur

Curiosidades sobre la música Jy Is My 24 Uur del Anneli Van Rooyen

¿Cuándo fue lanzada la canción “Jy Is My 24 Uur” por Anneli Van Rooyen?
La canción Jy Is My 24 Uur fue lanzada en 2009, en el álbum “Treffers Op Versoek”.
¿Quién compuso la canción “Jy Is My 24 Uur” de Anneli Van Rooyen?
La canción “Jy Is My 24 Uur” de Anneli Van Rooyen fue compuesta por ANNELI VAN ROOYEN, C HEILBURG, H J BERNGES.

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans