Solank Jy By My Bly

ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS

In jou oë lê die woorde
In die liedjie die akkoorde
Akkordeon deuntjie wat die donker se grou
Verander tot herberg hier by jou

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

In die kerslig dans die ure
Flikker walsies teen die mure
Jou hart is die kaggel wat ons veilig hou hier
‘n Warm belofte wat ewig duur

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

Curiosidades sobre la música Solank Jy By My Bly del Anneli Van Rooyen

¿Cuándo fue lanzada la canción “Solank Jy By My Bly” por Anneli Van Rooyen?
La canción Solank Jy By My Bly fue lanzada en 1988, en el álbum “Soos ou vriende”.
¿Quién compuso la canción “Solank Jy By My Bly” de Anneli Van Rooyen?
La canción “Solank Jy By My Bly” de Anneli Van Rooyen fue compuesta por ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS.

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans