Ruk 'n Pluk

My ouers kan ek skaars verstaan die musiek van hierdie tye
Hul kyk my met grootoë aan hoe vergeefs op swye
Hul noem dit graag ‘n groot geraas of net eenvoudig nonsens
Hul sê die bure kla ook al en dit oor hierdie gons nes

Maar saans met die leerwerk klaar is die gort nou eenmal gaar
Ons hou van goeie skoon vermaak en hieraan is daar tog niks raar nie

Pa loop vraend oor sy vrou as ritme deur die huis dreun
Ma druk vinnig ore toe en ousus kla en kreun
Maar loer ek later kamer deur stap pa verleë en luister
Sus se voet tik ritme uit en my ma die woorde sag saam fluister

Een twee ‘n een twee drie vier

Nou en dan word ek gestraf vir ontydige geluide
Iet beswaard en bekaf wil ek ‘n pad vat na die suide
‘n Stille liedjie tussen in kalmeer die groot opskudding
Ek werk tog hard en oefen sterk gedra my meestal mooi beperk

Maar saans met die leerwerk klaar is die kort nou eenmal gaar
Ons hou van goeie skoon vermaak en hieraan is daar tog niks raar nie
Loer ek later kamer deur stap pa verleë en luister
Sus se voet tik ritme uit terwyl ma die woorde sag tedoe doe doe doe doe

Curiosidades sobre la música Ruk 'n Pluk del Anneli Van Rooyen

¿Cuándo fue lanzada la canción “Ruk 'n Pluk” por Anneli Van Rooyen?
La canción Ruk 'n Pluk fue lanzada en 2007, en el álbum “Ek Lewe”.

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans