Hoekie Vir Eensames
In my hande lê die vrae wat ek na jou toe bring
Dra die teur soos ‘n swaeltjie in die hok van die stad se kring
Ek ken jou niet tog ek wag vir jou soos somer vir die son in my hoekie vir een
Hoekie vir een, wat alleen is
As jou oë vir my glimlag vind ek in jou ‘n wens
Draai die tye soos ballonne hoog die lug in sonder grens
Ek ken jou naam en weet ek wag vir jou soos aarde vir die reën in my hoekie vir een
Hoekie vir een, wat alleen is
En sou jy kom
En sou jy kom
Vat my aarde son in ‘n hoekie vir twee
Hoekie vir twee
Wat saam is