Here Heilige Here

Here heilige Here
U weë is hoër as myne
Here heilige Here
Laat U weë myne wees

Here heilige Here
U weë is hoër as myne
Here heilige Here
Laat U weë ook myne wees

U trou is orals die berge
U liefde is wyer as die see
U genade vloei soos fonteine
Ek wil saam met U loop in U weë

Here heilige Here
U weë is hoër as myne
Here heilige Here
Laat U weë ook myne wees
Laat U weë ook myne wees
Laat U weë myne wees

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans