Hardloop Verby

Dae soos die wind
Dwarrel verby nou dis vasgebind
Kleure neem en gee
Vonke van lig in die skaduwee

En in die storm vind en vir jou
En op die weerlig dans ons soos nou
En ek sal enduit aanhou

Hardloop verby (Hardloop verby)
Wen met die nuwe
Lag in die son (Lag in die son)
Hoop in die reën

Hardloop verby (Hardloop verby)
Leef saam met my
Glo deur die dag (Glo deur die dag)
Sing in die nag

Jare jaag verby
Smeltende tyd wat geen einde kry
Donker kom en gaan
Hitse wat brand sal ons ooit verstaan?

Maar in die antwoord vind ek vir jou
En oor die reënboog dans ons soos nou
Ek sal my drome vashou

Hardloop verby (Hardloop verby)
Wen met die nuwe
Lag in die son (Lag in die son)
Hoop in die reën

Hardloop verby (Hardloop verby)
Leef saam met my
Glo deur die dag (Glo deur die dag)
Sing in die nag
En ek sing deur die nag

Hardloop verby (Hardloop verby)
Wen met die nuwe
Lag in die son (Lag in die son)
Hoop in die reën

Hardloop verby (Hardloop verby)
Wen met die nuwe
Lag in die son (Lag in die son)
Hoop in die reën

Hardloop verby (Hardloop verby)
Leef saam met my
Glo deur die dag (Glo deur die dag)
Sing in die nag

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans