Ek Wil Jou Ken

Neem my saam
Hou my vas by jou
Laat my glo in jou
Ek weet jy sou so graag wou

Kom saam met my en dra my saam op vlerke van die wind
Kom ons soek die kind wat roep in ons
Wat skyn en haat wil agterlaat
En waarheid vind
Kom saam met my
Kom saam met my

Ek wil jou ken
Ek wil jou ken
Kom saam met my
Kom saam met my
Ek wil jou ken

Hier's my hand
Bly naby my
Ek soek na jou
En jou oë sê jy soek na my

Kan jy my volg my glo en saam met my op vlerke sweef?
Kom ons vind die kind wie's diep in ons
Wat leuens en vrees verby laat wees
Wat waarheid leef
Kom saam met my
Kom saam met my

Ek wil jou ken
Ek wil jou ken
Kom saam met my
Kom saam met my
Ek wil jou ken
Ek wil jou ken

Curiosidades sobre la música Ek Wil Jou Ken del Anneli Van Rooyen

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Ek Wil Jou Ken” por Anneli Van Rooyen?
Anneli Van Rooyen lanzó la canción en los álbumes “Ek Wil Jou Ken” en 1999, “Weerklink Halleluja” en 2001 y “Treffers Op Versoek” en 2009.

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans